Beste [NOEMNAAM]
Het u geweet dat u die volgende voordele op 'n Goue Tjekrekening geniet? |
|
 |
U nuwe Goue Tjekkaart met u naam op sal per koerier afgelewer word |
|
|
 |
Die Goue Tjekkaart is meer as net 'n OTM-kaart en kan gebruik word om vir aankope te betaal in winkels en aanlyn |
|
|
 |
U kan belonings van tot 15% terug kry op u brandstof OF voorafbetaalde lugtydaankope. Betaal vir brandstof met u FNB Tjekkaart OF koop voorafbetaalde lugtyd deur enige van FNB se elektroniese kanale |
|
|
 |
Verdien tot 1.2% terug in eBucks wanneer u vir kwalifiserende aankope betaal met u Goue Tjekkaart aanlyn en in winkels |
|
|
 |
Kry 2GB gratis ADSL data elke maand deur FNB Connect, plus koop 3G data of afslag teen 40c per MG vir die eerste 50MG |
|
|
 |
Kry ekslusiewe toegang tot die FNB Goue Oproepsentrum |
|
|
 |
Plus, kry R1 000 gratis Begrafnisdekking |
|
|
Op die Onbeperkte Opsie (Unlimited Option) (prysopsie) betaal u maandeliks 'n vasgestelde fooi van R92. Dit sluit onbeperkte aankope met u Tjekkaart, onbeperkte ander elektroniese transaksies asook onbeperkte FNB OTM-onttrekkings in. Tak-, tjek- en ander banke se OTM-transaksies is uitgesluit en sal apart gehef word.
Vir volledige besonderhere oor hierdie prysopsie, asook ander prysopsies wat beskikbaar is, besoek gerus www.fnb.co.za. |
|
 |
Klik op 'Ja' en u rekening sal onmiddellik opgradeer word! |
|
|
Standaard produk en kaart terme en voorwaardes geld en is beskikbaar op www.fnb.co.za.
FNB sal u nooit versoek om toegang tot u Online Banking profiel te verkry d.m.v 'n skakel in 'n e-pos nie. Ons sal u ook nooit per e-pos vir u persoonlike inligting, soos bankrekeningnommer of PIN vra nie.
|